Tuesday 25 April 2006

Wat kyk jy?

Wat maak 'n goeie boek? As jy na die tyd wil gaan sit en skryf nes die makker self. So, okay, raai wat het ek nounet weer gelees. Daai bra's is fokken skerp, en die kakspul is like dit voel of dit ons moes gewees het, way back. Maar toe raak ons oud en stil. Het julle die potkak (okay dis lame) geluister? Die podcast, dus. Hulle is about die enigste ding waarop ek regtig trots kan wees in SA, except natuurlik die laaitie.

Ek't weer access hier, danksy Anonymiser wat vriendelik genoeg was om 'n tool te maak om chinks ook te laat browse. Natuurlik gebeur die hele ding in Engels en ek't 'n feeling die average chink gee nie 'n zip om oor enigiets behalwe bucks nie. Genuine. Shame, ek wonder wat hulle regtig in Tiananmen oor gekla het. Ek weet die posters tune "democracy" en such like, maar fok daai generation is dood soos 'n klein non-migrating mossie. In hulle plek is daar net hierdie hyped-up super-individuals. Huh, you might ask. Okay, ons dink die ou geles (ouch) is all socialist en so aan, maar dis eintlik die anderkant om: hulle is SO super individual dat hulle nie -- on average -- 'n fok voel vir mekaar nie. Dis 'n ander soort dink wat ons regtig sukkel om te grok. Maar dit explain hoekom hulle sonder doubt die we-met-'n-kappie-op-reld se mees inconsiderate bewonders is. Hulle consideration eindig simply op die buitekante van hulle velle.

Hate-speech? Yeah, well, hier is ek en ek like dit nog steeds. Sug. Hulle kannie verstaan dat ek kan dink Mao Zedong is 'n poes en Hu Jintao is 'n groter poes en NOG STEEDS weirdly die hele strange, infuriating mismatched poespas wat chinkland is kan like nie. Hier's dit like as jy nie die regering like nie dan's jy nie 'n aiguo ( 爱国 ) nie. Nie 'n patriot nie, dus. They just don't gettit. Hoeveel keer hoor ek nie myself dink: "They just don't gettit." Soveel lame examples, ek wil niemand bore daarmee nie. Maar baie, okay.

So Beijing 2008 gaan koel wees. Al die mense van anner lande gaan hiernatoe kom en vir 'n paar weke skiem ek gaan die koerante en joernaliste heel PC probeer wees en culturally tollerant etc. Maar ek weet sommer 'n paar weke later gaan sulke klein storietjies uitkom. Sulke WHAT THE FUCK WAS THAT?! stories. Wag maar. En as dit ons nie getraak het nie, dan sou als wat ek nou tune net hot air wees. Maar check nog 'n ding: die rooi gevaar is op pad, dude. (Maar met die hele mixed metaphor van kleure is dit meer oranje) en dit gaan elkeen van ons kry in die volgende 10 jaar. Hulle move al klaar in Afrika in. Hulle help Mugabe; hulle steel olie in Sudan; hulle ignore selfs customs (doeane, nie tradisies nie) in party klein landjies. Daar gaan 'n backlash kom, soos in die Solomons, waar die locals skiem die chinks koop hulle politicians. En dan's Mao se kind skielik all "what was THAT all about? Ons doen dan goeie dinge. Soos gee vir julle jobs waar julle van 7am tot 9pm lekker kan werk vir fokkol geld, 7 dae 'n week."

Okay, my punt is hulle het nie 'n clue van local sensitivities nie. Hence Mugabe, byvoorbeeld. Hulle dink regtig hulle help Afrika se development deur helikopters vir Zim te gee. Nes die kont oorkant die straat van my af dink hy donate entertainment aan die neighbourhood as hy sy even-kakker-as-Afrikaanse-musiek musiek 6 uur in die oggend op 'n Sondag by sy venster uit speel. Ek het hom gaan vra. Regtig. Hy dink hy doen al sy 同事 'n moerse guns. Meantime is hulle net te cunfuciously ingat om te complain. Dis soos daai ding op IRC (kan julle onthou) waar jy mense op ignore sit.