tag:blogger.com,1999:blog-7732895.post2723809293356478662..comments2023-06-27T13:30:29.853+02:00Comments on ...and is that your theory?: Is Crito net nog 'n troll?Pollenoidhttp://www.blogger.com/profile/00832761667042577561noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-7732895.post-5878099850761196102012-07-18T11:03:22.265+02:002012-07-18T11:03:22.265+02:00Hoewel ek nie sou hoop om myself enigsins so intel...Hoewel ek nie sou hoop om myself enigsins so intellektueel soos julle uit te druk nie, wil ek tog noem dat ek met jou saamstem. Ek vermoed Crito se vinger is iewers in 'n pie waarvan ons nie weet nie. Ek het sy blog-inskrywing gelees en my eerste gevoel was dat hy sy mes vir jou in het. In ieder geval is ek altyd wantrouig oor mense wat nie bereid is om hul standpunte onder hul eie naam/gesig te stel nie. Dit laat my twyfel aan hul integriteit en waagmoed, en onmiddellik is ek minder geneig om te glo wat hulle sĂȘ.Liznoreply@blogger.com