Monday 24 July 2006

Who wants to live forever?

This blog is 2 years old today. With 128 posts in 370 days, that means one post every 5.7 days. See you in a week.

Cerebus was one year older yesterday. And another day today. Hurrah!

3 comments:

  1. Ek het geweet jy gaan 'n Queen reference ERENS inwerk - al moes ek twee jaar hiervoor wag, begin jou musikale onderrok nou uiteindelik wys ;-)

    ReplyDelete
  2. hey, watch it. daai is first en foremost 'n Highlander reference, in die dae toe bad blue eye shadow sexy was. Queen is net die transport layer.

    ReplyDelete
  3. "There can be only ONE" - ek het die naweek 'n Highlander oomblik gehad toe 'n dude van Wes-Afrika my coin op Jo'burg's in Loopstraat se pool-tafel wou vat. Gelukkig het hulle net een pool cue daar en dit was in my hande - ek sweer daar was ook van daai blitze en bewing en die mense wat saam met my daar was het weggeslink bar toe en gemaak of hulle my nie ken nie...

    O - kaapse girls waardeer nie alpha male stunts nie - wat bly dan oor van evolutionary theory?

    Ag en toemaar, jy kan steeds Queen luister EN 'n alpha male wees ;-)

    ReplyDelete