Friday 11 May 2007

Big in China. I mean banned.

Well, whaddaya know. Blogger is once again unreachable from China. At the moment of writing no URLs ending with blogspot.com can be reached from China. This has been confirmed by using several anonymous proxies, which can all display Blogger perfectly. This post is also done using one of these proxies.

My wiskunde onderwyser in laerskool het altyd gepraat van ou mans met dik brille en pink kouse. Ek kannie onthou in watse konteks nie, maar hierdie skies dose in Beijing laat my aan hulle dink. Die ongelooflike ingatgeit, ignorance en arrogance wat van my skaal af gaan... Ek weetie wat om te se^ nie... Ek is jammer, regtig, maar ek bid dat die Chinese kultuur van verkramptheid nooit verder as hulle eie grense sal expand nie. Julle sal nie glo hoe vaktap hierdie mindset is nie. Zero engagement. Zero logika. Zero fucking intelligence.

Laat my dink aan 'n quote wat gequote is in een van my favourite graphic novels, genaamd New Statesmen ('n Crisis-reeks): "The divine should not only be guarded, it should be guarded AGAINST." My emphasis.

No comments:

Post a Comment