Friday, 11 May 2007

My god, ek dog ek het probleme

Julle ken daai sidebar advertisements wat altyd tune van 'n girl in jou area wat up is for some action? Like especially op thepiratebay.org (God bless) kry jy goed soos diƩ:
En dan dink jy "yeah right, pull the other one it's got bells on". Dis wat ek dink anyway. Since when hang die Aryan posterkids uit in Huangcun?
Wel, toe sien ek hierdie ad op 'n commercial blog genaamd Shanghaiist:

yawaka
I am a j-rock lover, not really
keen in visual rock though,
however dress up more like a
street/pop style yoz. Messy
combination ain't I? ^^;

Hoe fokken original.
Ek los haar naam gelinked sodat julle haar kan uitcheck as sulke iconoclastic rebels julle ding is.

2 comments:

  1. hey, laas toe ek gecheck het was daai girl in gugulethu of parow of iewers...

    ReplyDelete
  2. hahaha - well as mens uit Duitsland inlog, dan is dieselfde 'aryan posterkid' pic op die sidebar as:

    Cakes19003
    25/F
    Waldkirch,
    Germany

    Maar hier kan mens seker die aryan gedeelte ernstig neem! ;-)

    ReplyDelete